You are here

The Buckfever Underground

Beer and Freedom

read this only when there's nothing better to do on tv. the buckfever underground supports domesticity, motherhood, free beer rights for all, widespread freedom, small-town heroes, big-shot losers, authentic cheese-flings, obedient children, hip 50 year olds, healthy participation in sport, free and useful education, the proletariat at large, people who swear at intersections, dj's who play bran van 3000, idiots who run blindly, fruit sellers, sperm donating bulls, free range penguins, easy fit denims, brown clothing, mild alcohol abuse, loud farting, excessive abuse of corporate perks, dreams that come true, pessimists who try, idealists who cry, people who have never seen the sea, the cultural and economical future of the eastern cape, local business, singing in showers and cars, planning your day on the toilet, schemes that work, peace as a process, corruption for a cause, revolution with reason and fun in lousy times. and we retort against image cloning label wearers, bad american foreign policy, low class european music, poor form south african government, national sports teams that lose, loud and arrogant sports stars, spoilt children who swear at their mothers, bad road maintenance, hijackings without permission, killing in general, violence as a means, girls wearing pedal pushers, chauvinists who lie, feminists without direction, the destruction of natural habitat, the loss of ancient ways, unscrupulous men, expensive medication, the power of representation, shit irresponsible media, hugo boss advertisements, americans on south african tv, people who think england is better, cruelty to animals, people who don't think, thinkers that don't love, the rich that don't pray, the poor that don't love, smiling ministers, pizza franchises, macdonalds food, silent but violent farting, corruption as revenge, revolution without a map and fun for money. in die voortslepende proses tot die verbetering van waarmee jy ook al besig is, is niks wat enigiemand anders te se het belangrik nie, behalwe dit: as jy lank genoeg buite staan op dieselfde plek, verkieslik 'n oop stuk veld, sal dit op jou reen en daar sal ook, vir 'n feit, ten minste een voel op jou kak. dit is die enigste sekerhied wat ons jou kan bied. moet niks op hierdie cd te ernstig opneem nie. jy't swaarverdiende geld spandeer om dit aan te skaf en nou sit jy daar en dink 'jissis, wat 'n spul kak'. dis ok, ons gee nie om nie. ons verstaan. moet niks glo wat in die koerante staan nie, gaan vind eerder self uit. wees 'n idealis met pessimistiese voornemens, moet niks as feit beskou voor dit nodig is nie. wees besluiteloos op die regte tyd - dit red meer lewens as die john rolfe surf rescue chopper. joe vriende is nice, maar hulle praat ook maar baie kak. klim berge alleen uit. heuwels of joe geboue sal ook doen. sit daar, kyk in die lug op en wonder. gaan dan terug huis toe, drink bier, kyk rugby/netbal/noot vir noot op tv en phone jou girl/boyfriend. wat die fok is karma in elk geval? wie't beheer oor die kleur kouse wat jy aantrek behalwe jy? waarom gesond eet en gereeld draf as meeste mense in elk geval? wie't beheer oor die kleur kouse wat jy aantrek behalwe jy? waarom gesond eet en gereeld draf as meesta mense in elk geval sterf in motorongelukke? wave at people you don't know, talk shit, ponder about kak, support conspiracy theories, never watch titanic, invent your own words, use them, never buy mirrors, they will only tell you what you already know, get a horse, ride it, don't watch oprah, watch the weather forecast, phone long lost family, fear technology, strangle taps, unplug tvs, don't trust reviews, bollocks is british for kak. moet nooit vergeet waar jy gebore is nie, selfs kak dorpe en voorstede het nice arcade centres gehad in die 80's. moenie harde drugs doen nie, dit mag joe dalk net lelik opfok. bier en vryheid. niks meer nie. beer and freedom. little more. don't die if you can't help it. jou medemens is dood en dis al erg genoeg. tel die fokker op en wys hom die son.